Rietfontein SH, Pretoria, Gauteng ID 1150532
Apartment/Flat
1.0
1
Hierdie netjiese en veilige bachelorswoonstel is ideaal vir 'n professionele persoon, student of jong getroude paartjie. Geleë in 'n rustige en veilige omgewing, naby skole en geriewe. ?? 1 Slaapkamer ?? Sitkamer / TV-kamer ?? Badkamer ?? Eie veilige parkering ?? Prepaid elektrisiteit ?? Gerieflik geleë naby skole en winkels ?? Koste en Vereistes: ?? Volle vetting word gedoen (kredietkontrole & verwysings benodig) ?? R250 kredietkontrolefooi ?? R800 administrasiefooi ?? 1 maand huurdeposito ?? R1 000 nutsdienste-deposito Moenie hierdie wonderlike huurgeleentheid misloop nie! Kontak ons vandag nog vir 'n besigtiging. Bel Nou.
Kingdom Real Estate
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it